Successfully reported

Old Vic Traveller's Inn

Gastehuis

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.1
Veiligheid
4.4
Johan W
1 nag
5.0
Apr 2025

Baie lekker ondervinding, goeie waarde vir geld. Baie lekker gebly. Gerieflik, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda N
1 nag
4.8
Jul 2024

Area was stil en rustig en sonder geraas. Kon 'n goeie nagrus inkry. Het tuis gevoel by Old Vic's Inn. Eienares het moeite gedoen om vroeg op te staan om die hek oop te maak (5h45) vir ons. Sal beslis weer Old Vic in die toekoms besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dave
Old Vic Traveller's Inn
Thank you Dankie

Gordon P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2024

Was peaceful. Not with family but as a lone traveller, it will be nice. The shower was only hot or cold all the time, so that was the only negative. And maybe remove the one couch and put in a cabinet to store clothes.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Dave
Old Vic Traveller's Inn
Thanks for this kind review. Sorry about the hot water. It works on a gas geyser, it is perfect now. Thanks for staying with us over the Indie Bos festival. Thanks, Dave

Kyle G
Kort verblyf
4.2
Sep 2025

Safe and quiet. My stay was a very quiet and safe place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Dave
Old Vic Traveller's Inn
Thanks Travel safely Dave

Lize V
1 nag Gesin met tieners
3.8
Jul 2025

Baie lekker. Ons was hartlik ontvang. Die kamer was skoon en netjies uitgesit. Ons het lekker oornag in skoon, mooi opgemaakte beddens. Koffie goedjies was uitgesit, baie dankie. My man en seun het die volgende oggend wel in die stort gekla dat die water eweskielik opgehou het, maar dit is seker ok, en nee, hul het nie lank gestort nie. So bietjie seep in die oë vir 'n paar sekondes.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Dave
Old Vic Traveller's Inn
Thank you, Lize.

Michael B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2024

Was bededgoed meer gereeld, dit ruik baie benoud en nie vars nie. Die bededgoed kan meer gereeld gewas word, dit ruik nie vars nie. Die kamers is baie skoon en die lugversorger het nie mooi gewerk nie, net wind geblaas. Van die kamers het nie 'n barfrieskas in nie, dit maak dit moeilik. Van die kamers het baie bedompig en benoud geruik.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Andries B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Absolute amazing. Great venue, unbelievable guest orientated host and out of the world friendly service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dave
Old Vic Traveller's Inn
Thank you. What a lovely review. It wonderful to have you and your wife here. Hope the run went well. Dave

Lizana L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Great stay, lovely rooms and great staff. Would definitely recommend. We stayed over for a swim gala my son attended. Great overnight stay and very helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dave
Old Vic Traveller's Inn
Thank you Dave

Menitsa D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2022

Baie vriendelike gasheer,. Eienaar het ons opgradeer sonder om ekstra te vra, baie vriendlike gasvrye diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dave
Old Vic Traveller's Inn
Thank you. It was my pleasure. Dave

Graciano P
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2022

Was baie lekke rustig. Baie lekker swembad en braaigeriewe. Die kamers is skoon en netjies. Goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dave
Old Vic Traveller's Inn
Thanks Dave

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Dave Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 295
per nag, vir 1 mens

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 295
per nag, vir 1 mens
Vanaf
R 295
per nag, vir 1 mens
Bespreek
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Impala Street, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA10d19e354c0f40ae5c7fed4ac0dfe41afbe9734abaa01c24f408bd7bcb65191af565582976082e11e48dd57e635dc44f8323?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R295 per nag, vir 1 mens 28 5 1 5 12 Impala Street Mbombela (Nelspruit) 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.493881158585 30.98577097057

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang