Old Vic Traveller's Inn
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Impala Street, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
- Vanaf R295 per nag, vir 1 mens
Beskrywing
Old Vic Traveller's Inn bied gasteverblyf of selfsorg langs 'n natuurreservaat in Mbombela (Nelspruit). Die lodge word deur die eienaar bestuur en dis naby die middedorp.
Daar is verskeie verblyfopsies. Elke kamer het 'n dubbel- en enkelbed of 'n stapelbed, en 'n aparte of en suite-badkamer. Elke kamer het ook lugversorging, gratis WiFi en 'n TV.
'n Paar eenhede het basiese kombuistoebehore en daar is ook 'n gemeenskaplike kombuis. Die gastehuis bied ook 'n gelisensieerde kroeg, pooltafel, swembad, braai-area en speelarea vir kinders.
Die eienaars het 'n privaat toermaatskappy en bied verskeie toere in die stad, die Krugerwildtuin en na ander besienswaardighede.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Dave Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 12 Impala Street, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
- Gaste dink Old Vic Traveller's Inn het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Impala Street, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang