Successfully reported
+29

Old Village Lodge

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 69 Voortrekker street, Mcgregor, 6708, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Old Village Lodge bied gerieflike oornagverblyf in 'n bekoorlike gastehuis in die hartjie van McGregor, ideaal vir beide vakansiegangers en sakereisigers.

Dié gastehuis bied verblyf in gerieflike suites wat elk vir 2 gaste ontwerp is. Elke eenheid is ingerig met gemaklike beddens en elke en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien vir jou gerief.

Die kombuis is slegs beskikbaar met 'n selfsorg-opsie wanneer twee of meer kamers vir twee of meer nagte bespreek word.

Elke suite is toegerus met lugversorging, 'n elektriese kombers, 'n haardroër, gratis WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike sitkamer met 'n TV met DStv-kanale.

Daar is ook 'n swembad, skaduparkeerplek op die perseel en braaigeriewe.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Annatjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 69 Voortrekker street, Mcgregor, 6708, Wes-Kaap
  • Gaste dink Old Village Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 69 Voortrekker street, Mcgregor, 6708, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2aacac57fe2f32a5d9def6a6a0f77e4138b03a7f8f2b54882be51da3990cbc8718c12d4851f7e387c516fc69f35e69002b4d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 69 Voortrekker street Mcgregor 6708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9494474 19.8260702
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang