Successfully reported
+7

Olga's Rest

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Pretorius Street, Lambert's Bay, 8130, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Olga's Rest is 'n knus woonstel langsaan aan die hoofhuis in Lambertsbaai en bied gerieflike selfsorgverblyf naby die strand, die karavaanpark en die supertube. Dit is ideaal vir 'n klein gesin of 2 paartjies wat vakansieverblyf soek.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n gedeelde badkamer. Die slaapkamers het 'n dubbelbed en gaste deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, 'n TV en gemaklike rusbanke.

Die woonstel lei na 'n stoep met 'n ingeboude braai. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Stephan Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • 17 Pretorius Street, Lambert's Bay, 8130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Olga's Rest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Pretorius Street, Lambert's Bay, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7a44db13a1328169e14ed34fac9247dc4f8052f3cc66d3d2d704d09a406afadec7f0afcf10c992754c3ebceae364f55c95f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 17 Pretorius Street Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -32.0885184 18.3148465
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang