Successfully reported

Kambaku II Boat Safaris and Lodge

Gesinskamer vir 5
Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kamers het slaapplek vir 5 gaste. Daar is 3 enkelbeddens op die boonste verdieping en 'n koningingrootte-bed met 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad op die onderste verdieping. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV met DStv-kanale, lugversorging, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Lugversorging
Hele eenheid
DStv
Volle pakket
Braai
Buite
Kamerdiens
Gratis
Badkamer
Badhanddoeke
Noodsaaklike toiletware
Sjampoe, Lyfseep, Stortjel
Haardroër
Buitelug
Braai
Buite
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Gratis
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Braai
Buite
Ketel
Kamerdiens
Gratis
Reëls & veiligheid
Funksies toegelaat
Brandblussers
Noodhulpkissie
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Spieëltafel
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Hele eenheid
Vermaak
DStv
Volle pakket
TV
Slim
Maaltye
Ontbyt ingesluit
Prys sluit in

Rates displayed are on a room only basis.

Huisreëls

Extras wat nie ingesluit is nie, is die bootrit, visvang, en besoek aan die Krugerpark.

Vir navrae oor ekstra doendinge, kontak ons gerus.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gesinskamer vir 4
Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kamer het slaapplek vir 4 gaste. Daar is 2 kamers, 1 kamer met 2 enkelbeddens en 'n kamer met n koningingrootte-bed in en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV met DStv-kanale, lugversorging, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in. Die Kamer het ook n buite stoep met n uitsig op die Olifants rivier.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Lugversorging
Hele eenheid
DStv
Volle pakket
Kamerdiens
Gratis
Stoep/Binnehof
Badkamer
Badhanddoeke
Noodsaaklike toiletware
Sjampoe, Lyfseep, Stortjel
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Gratis
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Kamerdiens
Gratis
Reëls & veiligheid
Brandblussers
Noodhulpkissie
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Rusbank
Spieëltafel
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Hele eenheid
Waaier
Plafon
Vermaak
DStv
Volle pakket
TV
Slim
Maaltye
Ontbyt ingesluit
Prys sluit in

Rates displayed are on a room only basis.

Huisreëls

Extras wat nie ingesluit is nie, is die bootrit, visvang, en besoek aan die Krugerpark.

Vir navrae oor ekstra doendinge, kontak ons gerus.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luxury Tente
Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • 2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die Luxury Tente het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n groot stort. Daar is 'n lugversorging, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in die kamer. Daar is ook 1 slaapbank in tent beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderbank vir 2

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Hele eenheid
Kamerdiens
Gratis
Balkon
Badkamer
Badhanddoeke
Noodsaaklike toiletware
Sjampoe, Lyfseep, Stortjel
Haardroër
Buitelug
Balkon
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Gratis
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Ketel
Kamerdiens
Gratis
Reëls & veiligheid
Brandblussers
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Rusbank
Spieëltafel
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Hele eenheid
Maaltye
Ontbyt ingesluit
Prys sluit in

Rates displayed are on a room only basis.

Huisreëls

Extras wat nie ingesluit is nie, is die bootrit, visvang, en besoek aan die Krugerpark.

Vir navrae oor ekstra doendinge, kontak ons gerus.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Koninginkamers
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
11 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Elke kamer is toegerus met alles wat jy nodig het vir ’n gemaklike verblyf – en-suite badkamer, lugversorging en waaier, muskietnette, volle DStv, koffie- en teestasie, ’n mini-yskas, en natuurlik ’n privaat stoep waar jy die Olifantsrivier se rustigheid kan inneem en wilde diere kan besigtig.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Lugversorging
Slaapkamers
DStv
Volle pakket
Kamerdiens
Op versoek
Stoep/Binnehof
Badkamer
Badhanddoeke
Noodsaaklike toiletware
Sjampoe, Lyfseep, Stortjel
Haardroër
Buitelug
Vuurput
Buitemeubels
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Op versoek
Opstaan-oproep
Gratis
Kombuis & eetkamer
Kamerdiens
Op versoek
Reëls & veiligheid
Funksies toegelaat
Brandblussers
Brandbesproeiers
Noodhulpkissie
Besoekers toegelaat
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Rusbank
Spieëltafel
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Slaapkamers
Waaier
Plafon
Vermaak
DStv
Volle pakket
TV
Slim
Maaltye
Ontbyt ingesluit
Prys sluit in

Rates displayed are on a room only basis.

Huisreëls

Extras wat nie ingesluit is nie, is die bootrit, visvang, en besoek aan die Krugerpark.

Vir navrae oor ekstra doendinge, kontak ons gerus.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 44 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Shiela, Phalaborwa, 1390, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3973585faee666b237aeff02afc401da20d422ac03950f106f7b0ebe713aad031c5e475dc668fbf323463b16625b61444104?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 Farm Shiela Phalaborwa 1390 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.07178375451 31.130047738552
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang