Successfully reported
+101

Kambaku II Boat Safaris and Lodge

  • Kapasiteit: 44 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Shiela, Phalaborwa, 1390, Limpopo
  • Vanaf R2 300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kambaku II Boat Safaris and Lodge is geleë aan die noordelike oewer van die Olifantsrivier, ongeveer 17 km suid van die dorp Phalaborwa.

Die lodge bied verblyf in 14 individueel ingerigte eenhede en 2 luukse tente. Elke kamer het 'n en suite-badkamer en is toegerus met 'n TV met DStv-kanale, lugversorging, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die restaurant en kroeg op die perseel is geleë aan die oewer van die Olifantsrivier. 'n Winkel met voorraad is ook beskikbaar.

Gaste kan wildritte in die Krugerwildtuin geniet, sowel as bootsafari's, insluitend ontbyt- of sonsondergangvaarte met versnaperinge, en nagbootsafari's met aandete.

Bykomende ontspanningsaktiwiteite sluit in visvang, swem, voëlkyk, vlotvaart, kulturele toere en begeleide staproetes.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
Mooi uitsig
Grondpad

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
3.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.2

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Leon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Farm Shiela, Phalaborwa, 1390, Limpopo
  • Gaste dink Kambaku II Boat Safaris and Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 44 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Shiela, Phalaborwa, 1390, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3973585faee666b237aeff02afc401da20d422ac03950f106f7b0ebe713aad031c5e475dc668fbf323463b16625b61444104?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 Farm Shiela Phalaborwa 1390 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.07178375451 31.130047738552
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang