Successfully reported
+26

Olivanti Country Manor

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olivanti Country Manor, Rooiheuwel, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 570 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Olivanti Country Manor is in Oudtshoorn en bied luukse, ouwêreldse gasvryheid in 'n veilige, pragtige area. Die herehuis spog met die agtergrond van die Swartberge in die hartjie van die Klein Karoo.

Die selfsorg-herehuis bied 5 en suite-kamers. Die kamers bied elk slaapplek aan 2 gaste. Gaste kan by die swembad of voor die kaggel ontspan. Daar is 'n pragtige uitsig op die Swartberge en die sonsondergang in die aande. Ongelukkig word daar geen troeteldiere toegelaat nie.

Gratis WiFi is beskikbaar by die herehuis.

Gaste kan die die volgende in die area geniet: die Klein Karoo, Swartbergpas, Kango-grotte, Wilgewandel, Safari en Highgate Volstruisskouplase, Cango Wildplaas met groot katte, historiese terreine, die St Jude's Anglikaanse Kerk, Zipline and Aerial Avontuurparke en kunsgalerye.

Net om die draai is die Klein Karoo Volstruis Emporium waar gaste leerprodukte teen bekostigbare pryse kan koop, asook volstruisvere en -eiers. Gaste kan die span ontmoet.

Kamer-opset

5 Slaapkamers 5 Badkamers, 5 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.7
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Denine Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 9

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Olivanti Country Manor, Rooiheuwel, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Olivanti Country Manor het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 570
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 570
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 4 570
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olivanti Country Manor, Rooiheuwel, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3696e4594b9588fe175a776b3ce6376b082f81d32902fed561ca9627dba08c2e6bd8a1cc6bbd1dd7c0a0c0b871c3e84dc9f8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 570 per nag (plek vir 10) 3 5 1 5 Olivanti Country Manor Rooiheuwel 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.62343992728 22.260243390186
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang