Successfully reported
+10

Olive Tree @ Witels

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Witels Road, Boskloof, Humansdorp, 6300, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Olive@Witels is 'n knus troeteldiervriendelike tuineenheid met 'n privaat ingang, geleë op die eienaars se eiendom in Boskloof, Humansdorp. Met sy rustige ligging weg van die dorp, maak hierdie eiendom 'n goeie keuse vir gaste wat op soek is na 'n rustige verblyf.

Hierdie ateljee op die grondvloer kan tot 2 gaste akkommodeer (slaapbank vir 'n derde gas) en bestaan uit 'n oopplan-slaaparea en badkamer. Die slaaparea is gemeubileer met 'n koninggrootte bed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid beskik ook oor gemaklike sitplek, 'n yskas, mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. Vir die gaste se vermaak is daar 'n TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Gaste kan 'n ruim tuin geniet en veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby. Die naburige dorp Jeffreysbaai is ongeveer 13.8 km weg waar gaste aktiwiteite soos swem, kajakvaart en visvang kan geniet.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

1

1 x Kinderbank vir 1

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV

Ligging

  • 5 Witels Road, Boskloof, Humansdorp, 6300, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Witels Road, Boskloof, Humansdorp, 6300, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5a8402c35df558d6249d4da349cf44e779fec6f97eb82328b6a30cc4bb1504c5b22b9a05a6da0e254ee4f157b75adadc49fd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 5 Witels Road Boskloof 6300 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.030801974863 24.791600819644

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang