Successfully reported
+18

Olive Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sparrebosch Road, Somerset Gift Getaway Farm, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Olive Cottage is op Somerset Gift Getaway Farm, sowat 16,8 km buite Swellendam, geleë en is die perfekte selfsorgeenheid vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige natuurwegbreek.

Dié kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek. Die onderdakstoep het meubels, 'n etenstafel en 'n ingeboude braai. Wi-Fi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n privaat houtvuurwarmbad, parkeerplek op die perseel en aktiwiteite soos swem, kanovaart, visvang en Zipline by die rivier. Gaste kan ook 'n paar natuurwandelings rondom die verblyf geniet. Hierdie verblyf is naby plaaslike winkels en restaurante in Swellendam.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Braai
Warmbad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Marlien Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 67

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Sparrebosch Road, Somerset Gift Getaway Farm, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Gaste dink Olive Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sparrebosch Road, Somerset Gift Getaway Farm, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3cbd563107f520dca05fd67ba3b3649f79cd1d2528480e8cf3f2e06bd3d0d1d8a49cb06a3fb40783c1f724892579fb303879?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 Sparrebosch Road Somerset Gift Getaway Farm 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -34.002046441004 20.587593326388
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang