Successfully reported

Olive Cottage

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Johan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie gerieflike skoon cottage met heerlike stoep met mooi uitsig. Baie dankie, ons het vreeslik lekker gebly. Die cottage is baie gerieflik. In die kombuis is daar alles wat mens nodig het. Die bed asook die beddegoed was baie gerieflik en luuks. Daar was oorgenoeg handdoeke en toiletpapier. Als was baie skoon en die stoep met braai was ons hoogtepunt. Die eienares was in die rondte vir enige navrae, maar het geensins ons privaatheid geïntimideer nie. Sy was baie behulpsaam en vriendelik. Die omgewing is veilig en stapafstand van die strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Janis Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 12

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 995
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 995
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 995
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 175 Watsonia Lane, Scarborough, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6125c204d52f54a241dbc1a8ab96b09917c35acfed3195cd5013d46ac78838561256e93741c1b727e73d1230e544fe7b75d6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 995 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 175 Watsonia Lane Scarborough 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.195922509407 18.375871512864
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang