Olive Cottage
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 175 Watsonia Lane, Scarborough, 7975, Wes-Kaap
- Vanaf R1 995 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Olive Cottage is 'n knus selfsorg-houthuisie met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in Scarborough, Kaapstad. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek na hierdie kusdorpie in die Kaapse Skiereiland.
Hierdie oopplan-huisie bied slaapplek vir tot 2 gaste en is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, tweeplaat-gasstoof, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea beskik oor gemaklike rusbanke en 'n eetkamertafel. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan 'n ruim balkon met 'n braai, 'n eetkamertafel en ongerepte uitsigte oor die omgewing geniet. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby, met die Scarborough-strand ongeveer 600 m weg. Die historiese Simonstad is ongeveer 13.3 km weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Janis Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 12
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 175 Watsonia Lane, Scarborough, 7975, Wes-Kaap
- Gaste dink Olive Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 175 Watsonia Lane, Scarborough, 7975, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang