Successfully reported

Olive Hill Country Lodge

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 138 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Cornia K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Die eenhede is netjies met alles wat mens nodig het. Vriendelike gasheer. Puik verblyf, sal dit aanbeveel vir enige iemand. Eenhede is goed toegerus en veilig. Ons bly altyd lekker daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kd V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

A quite peaceful stay in a beautiful room. A quite and peaceful stay in a beautiful room with superb bed and bedding as well as a small, well equipped kitchen and lovely bathroom. Everything was very neat and clean. The guest house is beautiful and has a lovely view, with sheep grazing on the smallholding.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irene M
1 nag
5.0
Aug 2025

I felt at home and safe. Wow, what a beautiful place. Friendly host. Light breakfast provided, and that was appreciated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ettie S
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Safe, neat and affordable. Pleasant stay, safe place and very professional and friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dickey V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Baie goeie gasheer en goeie waarde vir geld. Baie lekker selfsorg eenhede. Stil en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adellene D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Heerlik, rustige atmosfeer. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicola S
1 nag
5.0
Jun 2025

Gerieflik, warm en mooi. Die gastehuis was ideaal vir wat ons nodig gehad het, en ons het heerlik gebly en geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ida F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Sal weer daar oorslaap. Skoon en netjies. Die ekstra moeite word baie waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adri V
1 nag
5.0
Mrt 2025

Rustige kuier. Netjiese akkommodasie. Verblyf was aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hainley J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Dis nou ons gunsteling Bloem stop. Ons het heerlik oorgeslaap. Alles was gerieflik en die beddens was baie gemaklik. Pragtige buite-area waar die kinders kon speel, en al die dieregeluide het 'n heerlik rustige plaasgevoel geskep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Derik Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 138

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 45 Bergh Street, Off Tielman Roos Street, Olive Hill, Bloemfontein, 9313, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZkZjgyYmEyLTU2MTUtNDFkNC1hZGRiLTgyNGY0OWM0Yzg3NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 138 5 1 5 45 Bergh Street, Off Tielman Roos Street Olive Hill 9313 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.061736166017 26.285218709768

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang