Successfully reported
+20

Olive Hill Country Lodge

  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 45 Bergh Street, Off Tielman Roos Street, Olive Hill, Bloemfontein, 9313, Vrystaat
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die klassieke Olive Hill Country Lodge bring luukse akkommodasie in die Bloemfontein-omgewing. Dit is net 3 kilometer noord van Bloemfontein na aan die Bram Fischer Internasionale Lughawe en kan maklik bereik word van die N1 af.

Olive Hill Country Lodge het 6 en suite-slaapkamers wat geskakel word met 'n lieflike, ruim veranda waar gaste kan ontspan in die Vrystaat-sonnetjie en die ononderbroke uitsig oor die tipiese Vrystaatse platteland. Snags kan gaste die onbesoedelde Vrystaatse sterrehemel dophou. Elke slaapkamer is gemeubileer met 'n klein kombuisie wat volledig toegerus is vir selfsorg.

Olive Hill Country Lodge is ideaal vir gesinne, maar met sy intieme eetarea is dit ook ideaal vir kleiner groepe, konferensies en kombuistees. Die stoep is 'n gunsteling onder gaste wat die uitsig en voëllewe wil dophou en die tuin is 'n pragtige agtergrond vir verskeie bruidspaartjies se troufoto's.

Die gastehuis is ook die ideale intieme en luukse bestemming vir amperbruidjies, hul bruidsmeisies en hul naaste familielede terwyl hulle voorberei vir die troue.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 138 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Cornia K
Saam met lewensmaat
5.0
Die eenhede is netjies met alles wat mens nodig het. Vriendelike gasheer. Puik verblyf, sal dit aanbeveel vir enige iemand. Eenhede is goed toegerus e...
Sien meer
Sep 2025
Kd V
Saam met lewensmaat
5.0
A quite peaceful stay in a beautiful room. A quite and peaceful stay in a beautiful room with superb bed and bedding as well as a small...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Irene M
5.0
I felt at home and safe. Wow, what a beautiful place. Friendly host. Light breakfast provided, and that was appreciated.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Ettie S
Saam met vriende
5.0
Safe, neat and affordable. Pleasant stay, safe place and very professional and friendly staff.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Dickey V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie goeie gasheer en goeie waarde vir geld. Baie lekker selfsorg eenhede. Stil en rustig.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Derik Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 138

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • 45 Bergh Street, Off Tielman Roos Street, Olive Hill, Bloemfontein, 9313, Vrystaat
  • Gaste dink Olive Hill Country Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 45 Bergh Street, Off Tielman Roos Street, Olive Hill, Bloemfontein, 9313, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZkZjgyYmEyLTU2MTUtNDFkNC1hZGRiLTgyNGY0OWM0Yzg3NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 138 5 1 5 45 Bergh Street, Off Tielman Roos Street Olive Hill 9313 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.061736166017 26.285218709768

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang