Olive Manor Guest House
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 Van Schalkwyk, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Olive Manor is 'n pragtige gastehuis wat omring word deur groot, stil tuine in sentraal Newcastle, in KwaZulu-Natal. Olive Manor is sentraal geleë naby The Newcastle Mall, verskeie restaurante en die sakesentrum.
Die en suite-gastekamers bied gerieflike en ontspanne verblyf. Met slegs 5 kamers kan gaste verseker wees van rustigheid en privaatheid. Al die kamers is toegerus met 'n platskerm-TV met satellietkanale, 'n haardroër en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi-internettoegang is beskikbaar.
Die gastehuis bied ook aandetes en bied klein boetiekgeleenthede aan. Olive Manor het 'n klein koffiewinkel. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Debbie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 18 Van Schalkwyk, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Olive Manor Guest House het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 Van Schalkwyk, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang