Successfully reported
+8

Olive Tree

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Burchell Street, S. E. 1, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Olive Tree is 'n selfsorg-tuinwoonstel met 'n privaat ingang wat op die eienaar se eiendom in Vanderbijlpark geleë is. Hierdie eenheid is 'n uitstekende keuse vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflike oornagverblyf.

Die woonstel het slaapplek vir tot 2 gaste in 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kamer is ook toegerus met 'n yskassie, mikrogolf, nodige eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n TV in die kamer, braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos restaurante en winkels.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
DStv
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Lee-ann S
Saam met lewensmaat
5.0
Perfek vir oorslaap. Baie dankie. Lekker gebly. Perfek vir net oorslaap. Skoon en netjies.
Aug 2025
Abraham D
Saam met vriende
5.0
Nice accommodation, good value for money. Baie nice self-catering verblyf.
Jul 2025
Isabel H
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly en dit voorsien in alles wat jy nodig het. Ons het baie lekker gebly en sal weer daar oornag.
Jul 2025
Albertus Wynand M
Saam met lewensmaat
5.0
Geen, maar geen klagtes nie. Baie lekker gebly. Alles netjies en skoon en baie goed toegerus. Gasheer was baie vriendelik en behulpsaam en het ons onm...
Sien meer
Jun 2025
Sarah U
Saam met lewensmaat
5.0
Geniet keurige, vriendelike en gulhartige gasvryheid by Olive Tree. Olive Tree was keurig en gemaklik, alles is mooi en netjies. Dit is besonder lekke...
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Dorothy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 5 Burchell Street, S. E. 1, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • Gaste dink Olive Tree het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Burchell Street, S. E. 1, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4ed9476d197fae77e0e8770cc3b84994fe9c84f073f577200569242aec904ba4cba7af6bdfcfdd84c1953ca36492e9866e1b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 5 Burchell Street S. E. 1 1911 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.717995748202 27.847737374289
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang