Successfully reported
+15

Olive Tree House Apartments

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: 48 Riverton Road, Rondebosch, Cape Town, 7700, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Olive Tree House Apartments bied bekoorlike eenhede op die eienaar se perseel in Rondebosch, Kaapstad. Hierdie eenhede is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike ruimte naby 'n verskeidenheid besienswaardighede in die Suidelike Voorstede.

Verblyf by Olive Tree House Apartments bestaan uit 2 woonstelle wat uniek en smaakvol versier is. Elke woonstel het 'n privaat ingang en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Elke eenheid beskik ook oor 'n kombuisie met basiese toebehore soos 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, 'n broodrooster en 'n ketel, 'n toebroodjiemaker en 'n wasbak om skottelgoed in te was.

Woonstel 1 het 'n aparte kombuis en en suite-badkamer. Woonstel 2 het benewens die slaapkamer, 'n sitkamer en eetkamer met 'n kombuisie-area.

Elke woonstel het ook geriewe soos 'n TV met volledige DStv-kanale, gratis WiFi, 'n strykyster, 'n haardroër en 'n waaier. Wasgoeddienste is beskikbaar teen 'n ekstra koste. Gaste is welkom om van die braai-area en swembad op die perseel gebruik te maak.

Olive Tree House Apartments is binne 10 minute se ry vanaf die Universiteit van Kaapstad, Rooi Kruis-hospitaal, Nuweland-krieket- en rugbystadions, Cavendish Square Winkelsentrum, Kirstenbosch-tuine en vele ander besienswaardighede geleë.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Anna D
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was 'n aangename, bekostigbare, heerlike naweek in die Kaap. The place was spotless and beautifully kept, and we absolutely loved m...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Kerri J
5.0
Peaceful, welcoming and cozy. My stay at Olive Tree House was an absolutely delightful experience. The setting is tranquil and beautifu...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Marileen N
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties en snoesig. Heerlike plekkie. Ontspanne en naby alle plekke.
Mei 2025
Marina L
Saam met lewensmaat
5.0
Stil, netjies, pragtige tuin en wonderlike gasvrou. Die gasvryheid was net die beste. Dis 'n baie stil omgewing en naby aan baie van die toeriste-aant...
Sien meer
Apr 2024
Joy C
Saam met lewensmaat
5.0
Great garden flat, relaxed, chilled and comfortable, perfect! Stay was lovely. The flatlet had everything we needed. The garden was out...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Alex Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 15

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 48 Riverton Road, Rondebosch, Cape Town, 7700, Wes-Kaap
  • Gaste dink Olive Tree House Apartments het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: 48 Riverton Road, Rondebosch, Cape Town, 7700, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd2e2ff77bf26297841c389e74205f67910bbcbc17da100f461b387c5d3f53e04901b4619beed46247a22dc18597803c7dd20?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 48 Riverton Road Rondebosch 7700 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -33.961761493063 18.485097152115

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang