Successfully reported
+37

Olive Tree Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 37 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 402 Main Street, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Olive Tree Lodge is in die Paarl se hoofstraat. Dié gastehuis is die perfekte basis om die Kaapse Wynlande te verken.

Verblyf by Olive Tree Lodge word gebied in 15 kamers wat individueel versier is. Die kamers het elkeen 'n dubbelbed, 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en bied 'n en suite-badkamer. Boonop het elke kamer gratis WiFi, lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n kroegyskassie vol voorraad en tee- en koffiemaakgeriewe. Die gastehuis spog ook met 'n swembad, 'n braai-area, wasgoeddiens en veilige parkeerplek vir gaste se voertuie.

Olive Tree Lodge is naby restaurante, winkels, die Paarl se gholfklub en net 'n entjie se ry vanaf wynlandgoedere en wynproe-venues in en om die dorp.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Adine M
Saam met vriende
5.0
Rustig! Baie lekker; dit was net die rokers wat agter ons badkamer gerook het wat sleg was en vir ons gepla het. Kamer 7.
Aug 2025
Kobus J
5.0
Great stay, great location. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Colene A
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik. Baie vriendelike personeel. Ontbyt heerlik.
Apr 2025
Gillian D
Saam met vriende
5.0
Exceptionally kind. I had to cancel my stay at the last minute due to a pet being ill. Olive Tree were so understanding and kind. Based...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Carmelita C
Saam met lewensmaat
5.0
Great value for money and great breakfast. Loved the room. Great outdoor area too. Loved the breakfast! Only stayed one night as we att...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Janet Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 29

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 402 Main Street, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Gaste dink Olive Tree Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 37 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 402 Main Street, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA601364e3b58c2a48eb3d7dc5a67746c7b1d2932f9113160fccf8b690cd2b84579e8241697bf1d6a00592d3fa712f7f78befc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 402 Main Street Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.72238 18.96298
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang