Successfully reported

Oliveira Self-catering Apartment

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 160 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Pierre E
1 nag
5.0
Sep 2025

Sal beslis weer daar oorslaap. Heerlike, ruim en netjiese verblyf. Vriendelike gasvrou en het lekker eetplekkie voorgestel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carina S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Stunning. Oliveira gastehuis was regtig fantasties oornag en sal ons dit altyd aanbeveel en self weer gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacqui V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Wonderful, loved it thoroughly. Amazing accommodation. Upmarket, clean, spacious, attention to detail, homely. Perfect location, safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Ongelooflike waarde vir jou geld. Ongelooflike waarde vir jou geld. Gastehuis is smaakvol, netjies en perfek ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Konni M
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Dit was die regte keuse om by Oliveira 'n pitstop te maak. Baie dankie vir die vriendelike ontvangs. Ons het heerlik in snoesige warm beddens oorgeslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Ruim en rustige verblyf. Ruim vertrekke is baie netjies en skoon. Aangename en goed toegeruste oornagverblyf. Vir seker bo-aan ons verblyflysie sou ons in daardie area reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wian V
1 nag
5.0
Aug 2025

Baie mooi en netjiese plek. Baie mooi en netjiese plekkie met alles wat jy benodig en het baie lekker gebly. Was baie vriendelik ontvang deur die gasvrou en sal beslis weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Will definitely stay there again. Newly renovated and tastefully decorated house. Very thankful for the electric blanket in the cold winter Karoo.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charl B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

A gem in the middle Karoo. Inviting homely atmosphere when we entered the premises. The electric blanket and comfortable linen were a real unexpected luxury. Netflix on the TV was a plus for kids. The quietest town we have ever slept in.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie P
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Baie lekker gekuier en mense baie vriendelik. Dankie. Baie dankie vir 'n lekker oornagverblyf. Sal vir seker weer gebruik maak van julle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sarah Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 160

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 New Street, Williston, 8920, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6060b1e85e53a38e73efa9c11a23335e2b761e1965cab4a95a84eddc80ffcc4d9ab144b53b03e63feae29c4e149d88e5fd28?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 160 5 1 5 1 New Street Williston 8920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -31.33677109148 20.914437953815
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang