Successfully reported
+31

Olivewoods B&B

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R63, Olivewoods Farm, Cookhouse, 5820, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Olivewoods B&B is 'n plaas wat al vir 6 generasies deur 'n familie bedryf word. Dis 9 km vanaf Cookhouse en sowat 90 km vanaf Nxuba (Cradock) in die Oos-Kaap geleë. Gerieflike verblyf word in die hoofhuis en in 'n kothuis gebied. Die plaas is naby die hoofpad en maklik bereikbaar.

Dié pragtige huis en kothuis lê in 'n pragtige tuin met volop ruimte. Olivewoods bied smullekker tuisgekookte maaltye en 'n selfsorg-opsie is ook beskikbaar. Gaste kan gerus gaan stap en die vreedsame omgewing indrink. Teug ook lekker aan 'n skemerkelkie en geniet die plaasatmosfeer.

Die kothuis het 2 slaapkamers. Kamer 1 het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort. Kamer 2 het 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n bad. Daar is 'n gemeenskaplike kombuis en 'n TV-kamer tussen die 2 slaapkamers. Die kothuis beskik ook oor 'n dek.

Olivewoods B&B bied 'n swembad en braaigeriewe. Gaste kan gaan lekker gaan voetslaan of voëlkyk. Veilige parkeerplek en gratis WiFi word voorsien.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Wendy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Off the R63, Olivewoods Farm, Cookhouse, 5820, Oos-Kaap
  • Gaste dink Olivewoods B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R63, Olivewoods Farm, Cookhouse, 5820, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNlYTJkMmM3LTYwOWUtNDA4My04Mzk2LWQ0YWJlMDdlMWU4OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 Off the R63 Olivewoods Farm 5820 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.743647344163 25.748526602983
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang