Successfully reported

Olu Guest Lodge

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Goed

Netheid
4.0
Ligging
3.5
Waarde vir geld
3.1
Diens
3.8
Veiligheid
3.6
Ayanda M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

We enjoy. First night was horrible for us we did not have hot water.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ayanda M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Fantastic. I had a nice time and thanks to the friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris B
1 nag
5.0
Des 2024

Uitstekende oorslaap. Baie skoon en netjiese blyplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colleen M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2025

Was put in a room with 2 beds. The TV was far, no WiFi, breakfast was terrible. Lodge needs to improve the breakfast. Did not enjoy the breakfast and actually skipped the second day.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Lee-anne W
1 nag Saam met lewensmaat
1.6
Sep 2025

Not happy. Staff were friendly, but I did not feel safe. Too many people on the premises, drinking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Wendy O
1 nag Gesin met tieners
3.6
Nov 2023

Lekker geslaap. Engelse ontbyt wat ingesluit was by die prys, het bestaan uit 2 eiertjies, 2 toasts, stuk tamatie en 'n uitgedroogde vienna. Regtig? Na 'n 14 uur lange vlug het ek gehoop my kinders sou tenminste 'n lekker ontbyt kry, maar elke kamer was netjies. Kan dalk net weer aandag gee aan stukkende badkamer glasdeur en herstelwerke in sekere afdelings.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Marize W
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Sep 2022

Netjies maar swak tv kanale. Die TV se kanale was swak en niks was kykbaar nie. Yskas het alles gevries en ons is seker 5 of 6 keer gepla oor die betaling wanneer dit alreeds gedoen was. En die ontbyt was die vorige dag gereël vir in die kamer en hulle was 'n uur laat nadat ek hulle herinner het van die tyd. Ontvangs het vergeet om die reëlings te tref. Die stortwater was yskoud. Oor die algemeen was dit 'n baie netjiese en skoon plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
1.0
Nov 2022

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Ignatia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 52 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 46 Besembos Avenue, Edleen, Kempton Park, 1920, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe1c5d52366076c231f0b39e455092055024693cfc34fc78ee16b37502985459bb3a5f176a83a98f3405e127ddca0537de72a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 8 5 1 4 46 Besembos Avenue Edleen 1920 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.094909805633 28.219352171793

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang