Successfully reported
+23

Olu Guest Lodge

  • Kapasiteit: 52 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 46 Besembos Avenue, Edleen, Kempton Park, 1920, Gauteng
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Olu Guest Lodge bied B&B en is in Edleen, Kempton Park geleë. Die gastehuis is ideaal geleë sowat 6 km vanaf O.R Tambo Internasionale Lughawe.

Akkommodasie by Olu Guest Lodge bestaan uit verskeie gastekamers wat tussen 2 en 3 persone kan akkommodeer. Elke kamer beskik oor 'n en suite-stortbadkamer. Elke kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n klein lessenaar met 'n stoel, 'n klerekas en ander benodigdhede vir gerief.

'n Volledige Engelse ontbyt is ingesluit en word in die eetkamer bedien, waar ander maaltye teen verskillende pryse gereël kan word. Die gastehuis bied gratis WiFi-toegang en veilige parkeerplek vir voertuie.

Olu Guest Lodge is ook binne 1,5 km vanaf Festival Mall geleë, en 8 km vanaf Emperors Palace en Modderfontein Gholfklub, om maar 'n paar besienswaardighede te noem.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Goed

Netheid
4.0
Ligging
3.5
Waarde vir geld
3.1
Diens
3.8
Veiligheid
3.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Ignatia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 46 Besembos Avenue, Edleen, Kempton Park, 1920, Gauteng
  • Gaste dink Olu Guest Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 52 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 46 Besembos Avenue, Edleen, Kempton Park, 1920, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe1c5d52366076c231f0b39e455092055024693cfc34fc78ee16b37502985459bb3a5f176a83a98f3405e127ddca0537de72a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 8 5 1 4 46 Besembos Avenue Edleen 1920 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.094909805633 28.219352171793

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang