Successfully reported
+17

Olyf huis

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Solomon Street, Herlear, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Vanaf R960 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

Olyf Huis is 'n knus selfsorgeenheid met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Kimberley. Dit is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers.

Dié verblyf bied oornagverblyf aan 3 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 1 enkelbed. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n elektriese braaipan wat op versoek beskikbaar is, 'n mikrogolfoond, 'n ketel, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskas-vrieskas toegerus. Die sitkamer het 'n gemaklike rusbank en 'n slim-TV met Netflix en YouTube. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite het gaste toegang tot 'n privaat braai-area en veilige parkeerplek op die perseel. Die area word nie deur krag- of wateronderbrekings geraak nie.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

3.4/ 5

Gebaseer op 2 resensies


Netheid
3.5
Ligging
2.5
Waarde vir geld
3.5
Diens
4.0
Veiligheid
3.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.4/5

Chantelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 6 Solomon Street, Herlear, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 960
per nag, vir 3 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 960
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R 960
per nag, vir 3 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Solomon Street, Herlear, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcd64d5ce3e1ed63c65aa85880b64cb08a9dcbdc45ad35650b8aa8276de9710ba77bf480bc263021296361bf8b52f77045a15?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag, vir 3 mense 2 5 1 4 6 Solomon Street Herlear 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.752892916355 24.778880981903
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang