Successfully reported
+11

Olympus Gastehuis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 08:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Paul Nash Street, Olympia, Windhoek, Erongo
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Olympus Gastehuis bied gaste gerieflike oornagverblyf in Olympia, Windhoek en is ideaal vir gaste wat die gewilde dorp wil verken of selfs vir maatskappye aangesien dit sentraal geleë is.

Hierdie eiendom bied gaste 'n keuse van óf 3 gesinskamers, 'n tweepersoonskamer óf 6 dubbelkamers. Die gesinskamers is ingerig met 'n koninggrootte-bed asook 2 net-kind-matrasse. Die ander gastekamers het elk 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met óf 'n bad óf 'n stort of albei.

Hierdie kamers sluit ook 'n kombuisie in wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof, yskassie, mikrogolf, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vir gaste se vermaak is daar gratis WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale. Sommige van die kamers het privaat braaigeriewe maar alle gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembadarea.

Die ligging van hierdie gastehuis is naby winkels, die poskantoor, 'n apteek en 'n pizza-restaurant. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Hercules Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 12 Paul Nash Street, Olympia, Windhoek, Erongo
  • Gaste dink Olympus Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 08:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Paul Nash Street, Olympia, Windhoek, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA89d90a3b8cf0712049e6a9ab47af8a0f0fdb2dc38d9c14c0e9ef388cece5b15626a7e970cb87f5a5d0cfbf476aab5a2372bc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 12 Paul Nash Street Olympia Erongo 021 201 8901 08:00-18:00 10:00 -22.601543350808 17.09423977473

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang