Omarunga Epupa-Falls Camp
- Kapasiteit: 30 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Omarunga Epupa-Falls Camp, Epupa Falls, Kunene
- Vanaf R4 798 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Omarunga Epupa-Falls Camp is aan die oewer van die Kunenerivier, naby die Epupavalle, geleë. Dié kamp bestaan uit 'n gesellige grasdaklodge aan die rivieroewer onder die palmbome en is die ideale basis vanwaar die Epupa-area verken kan word. Die kamp is slegs 200 m stroomop vanaf die valle.
Verblyf word in 14 permatent-chalets gebied. Gaste kan kies tussen dubbelchalets, enkelbedchalets, en gesinschalets. Die chalets het en suite-badkamers met storte, muskietnette en ongelooflike rivier-uitsigte. Die kamp bied ook 'n kroeg en 'n restaurant. Gaste kan etes geniet terwyl hulle op die rivier uitkyk en na die valle en palmbome se klanke luister.
Aktiwiteite sluit 'n besoek aan die Himba, een van die laaste semi-nomadiese stamme in Afrika, in. Gaste kan ook 'n begeleide staproete opsoek na die Kunene-krokodille onderneem, of op die rivier gaan roei binne seisoen. 'n Heerlike skemerkelkie kan ook geniet word terwyl gaste na die Epupavalle kyk. Alle aktiwiteite kan teen 'n ekstra koste by die kamp bespreek word.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Gondwana
Collection ...
Eiendomme 44
Resensies 157
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Omarunga Epupa-Falls Camp, Epupa Falls, Kunene
- Kapasiteit: 30 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Omarunga Epupa-Falls Camp, Epupa Falls, Kunene
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang