Successfully reported
+23

Ombo Rest Campsite

Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 50 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 56 Hochfeld Road, Okahandja, Otjozondjupa
  • Vanaf R396 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Ombo Rest Campsite is ongeveer 12 km noord van Okahandja op die Hochfeldpad geleë. Hierdie unieke omgewing is die tuiste van 'n verskeidenheid diere- en voëlspesies, en hulle kan almal by ons watergat besigtig word, vergesel van 'n pragtige sonsondergang. Ombo Rest Campsite bied die ideale oornagplek, terwyl dit ons gaste toelaat om 'n ontspannende en rustige verblyf te ervaar, en vir gesinne, 'n kindervriendelike omgewing.

Die kampeer- en karavaanterrein beskik oor warm storte, kragpunte en 'n groot gemaklike, ontspanne braai-area met skadu en gras.

Die kampplek deel die ablusiegeriewe met die rugsakreisigerkamers, en gaste kan van die kampterrein se braai-area gebruik maak. Oornaggaste is meer as welkom om af te koel in die gemeenskaplike swembad.

Die Ombo Restaurant op die perseel bied 'n a la carte-spyskaart met vleisgeregte, vegetariese disse, verskeie slaaie, seekos en vir die Namibiese smaak, volstruisvleis en eiers. Die restaurant bied ook elke dag krokodilvleis, Omajovas en varsgebakte koek aan.

Ombo Ruskamp se plaasstalletjie verskaf braaipakke, vuurmaakhout, ys en koeldrank, en tuisgemaakte produkte soos biltong, droëwors, gerookte vleis, heuning, konfyte en 'n verskeidenheid sappe. Daar is ook 'n aandenkingswinkel waar jy 'n herinnering aan hierdie pragtige land kan koop.

'n Volstruis-en-krokodiltoer word daagliks aangebied, waartydens jy aan die volstruise sal kan vat en voer. Wilde diere kan direk vanaf al die bungalows en restaurant na die watergat besigtig word.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Ires Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 18

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Plot 56 Hochfeld Road, Okahandja, Otjozondjupa
  • Gaste dink Ombo Rest Campsite het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 396
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 396
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 396
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 50 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 56 Hochfeld Road, Okahandja, Otjozondjupa
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7ef467c9c0612c6e3e02c3103002daa81861d8ee3237ab5e5bca4e35041e9c467665374e092c45f77eaeffa864856dce5da5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R396 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 Plot 56 Hochfeld Road Okahandja Otjozondjupa 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -21.892827122623 16.907415021013
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang