Successfully reported

Omdraai Guest Farm and Venue

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Luiza V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Absolutely amazing! Our hosts' reception was warm and welcoming. Rooms were luxurious and warm. The bedding and towels were fresh and clean. The small kitchenette has everything you might need and more.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elze L
1 nag Gesin met tieners
4.8
Aug 2025

Rustig, ontspannend. Baie lekker rustig en ontspannend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phillip P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Baie lekker en rustig vir 'n naweek wegbreek. Die eienaars van die gastehuis het ongelooflik baie moeite gedoen om ons welkom en tuis te laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Sarie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Salig en aangenaam. Heel aangenaam. Vriendelike diens en mense. Ander gaste was net bietjie raasrig die laaste aand. Vir 'n wegbreek sonder tegnologiese afleiding is dit 'n goeie plek om heen te gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marisa S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Amazing! By Omdraai Gastehuis is die plek van rus, gasvryheid uit die boonste rakke, daar was letterlik in elke behoefte en meer voorsien. Ons was so ongelooflik bederf deur Bonnie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneke V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Hierdie kuier was wonderlik. Skoon, pragtig, goed georganiseer en veilig. Dankie vir gasvryheid!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melinda M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2023

Dit was heerlik in 'n rustige omgewing. Eienaars baie vriendelik en behulpsaam en het uit hul pad gegaan om ons te help. Swak sein was 'n demper op kommunikasie. Duideliker aanwysings, maar sou dit makliker gekry het as ons in daglig daar aangekom het. Baie dankie vir hulle hulp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Carla
Omdraai Guest Farm and Venue
Hi Melinda, baie dankie vir jou resensie. Swak sein : Dit is ongelukkig n gaste plaas dus is daar oral wifi beskikbaar om van gebruik te maak omdat die syn op n plaas gewoonlik nie baie goed is. Duideliker aanwysings: Ons het twee verskeie kere n location pin gestuur, stap vir stap hoe om te ry vanaf die plaas se ingang tot by julle kamer, getekende aanwysings op google maps vanaf Senekal wat 50km ver is vanaf Omdraai asook gery tot by julle die aand en laat julle agter ons aan ry tot op die plaas, na check in ure Mooi dag

Tharina P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Pragtige omgewing, goeie ou plaasgasvryheid. Baie dankie vir 'n heerlike kuier en lieflike plaasontbyt. Jul gasvryheid, vriendelike ontvangs en pragtige plaas en omgewing maak dit ekstra spesiaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tabi E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2021

Beautiful plek, ongelooflike herinneringe gemaak . Gasvry, veilig, mooi, sal definitief weer daar 'n draai maak!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrea R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Absoluut ongelooflik. Ons het per ongeluk op die venue afgekom en nou kan ons nie wag om weer te gaan nie! Dis die mooiste plek met die vriendelikste mense wat jou ontvang soos ou vriende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Carla Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R1 300
R 1 300 R 910
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 300
R 1 300 R 910
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 300
R 1 300 R 910
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Omdraai Guest Farm and Venue, Ficksburg, 9730, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e5bc97bb673e0ebfead05dafa43be68e3c652b6c154f03442dece64c8bd087cd68ae5b4864945499250496ba8df52c739df?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R910 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 Omdraai Guest Farm and Venue Ficksburg 9730 Vrystaat 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -28.747231138592 27.854359186567
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang