Successfully reported

Omi`s Place of Stay

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Marina R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Perfect for our needs. Exactly what was needed for a quick overnight stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johann
Omi`s Place of Stay
Thank you very much for the rating. It was an immense pleasure to host you and your husband.

Chris L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Was baie lekker! Heerlike akkommodasie met alles wat nodig is!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maresa P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Lieflik! Mooi, privaat, stil, rustig, vriendelik en net heerlik! Sal ten sterkste aanbeveel. Hierdie was 'n verrassing en die beste plek waar ons gebly het op ons roadtrip. Stil en rustige area met lieflike gasvrou, alles is netjies, mooi, skoon en ongelooflik gerieflik. Baie goed deurdinkte plekkie perfek vir 'n paartjie. Die mooiste afwerkings, baie privaat. Ons wou net langer daar bly! Sal definitief weer besoek. (Die kussings was so lekker ons het dadelik daarna vir ons dieselfde kussings gaan koop!).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cherie W
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

We loved our stay at Omi's Place of Stay and will recommend it to our friends. The owner was warm, friendly and welcoming - it felt like home. Clean, modern and very comfortable. We love it and will visit again on future trips to Cape Town. Thank you so much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

André H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2025

Baie nice plek en die gasvryheid is iets besonders. Die plek is baie netjies en skoon en Johann se gasvryheid is iets besonders. Die kamer is lekker ruim en die groot bed slaap baie lekker. Ek sal weer daar gaan bly as daar braaigeriewe is - my verstaan van "self catering" is dat daar ten minste 'n 2 plaat gasstoof of braai fasiliteit moet wees. Johann het darem moeite gedoen om vir ons 'n airfryer aan te bied. Ons is lief vir braai en uiteet is maar baie duur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan K
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2025

Het lekker gebly. Het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tracy B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Gerieflike akkommodasie. Baie netjies! Die gashere was goeie en het ons goed geakkomodeer. Die plekkie is toegerus met alles wat jy nodig het vir 'n kort kuier. Ons was baie tevrede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rinalda D
1 nag
5.0
Jun 2024

Pragtige, gerieflike en veilige plek. Baie lekker en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samantha G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Dit was perfek. Vreedsaam en lekker rustig. Dit was baie lekker, en die gasheer was baie vriendelik en behulpsaam. Sal beslis in die toekoms weer van die verblyf gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jane J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Mooi en rustige plekkie. Kan dit aanbeveel. Was baie lekker en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Johann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 975
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 975
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 975
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1148 Langvlei Avenue, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd84291879bb4edbb09cfea7b88f98a2dd017065d8fd50a51a7ffc99c971b499dd87f6fbf79b323c7db840d269a9bd98c3a52?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R975 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 1148 Langvlei Avenue Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.9948091 22.611748885285
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang