Successfully reported
+14

Omi`s Place of Stay

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1148 Langvlei Avenue, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
  • Vanaf R975 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Omi’s Place of Stay is 'n selfsorg-ateljeewoonstel met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in Wilderness, Wes-Kaap. Hierdie eenheid is 'n ideale verblyf vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige en gemaklike verblyf.

Hierdie ateljee op die eerste verdieping bied slaapplek vir tot 2 gaste. Die kamer beskik oor 'n slaaparea, 'n en suite-badkamer en 'n kombuisie. Die kamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en kan indien nodig in 2 enkelbeddens verdeel word. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, dubbelwasbakke en 'n toilet.

Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, broodrooster, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamer is ook gemeubileer met 'n TV, 'n plafonwaaier en toegang tot WiFi is ook beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n balkon wat gemeubileer is met buitemeubels en 'n onderdakparkeerplek. Hierdie eiendom is naby verskeie plaaslike geriewe soos winkels en restaurante, en is ongeveer 27 km van George Lughawe af.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Stroomdienste
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Marina R
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect for our needs. Exactly what was needed for a quick overnight stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Chris L
Saam met lewensmaat
5.0
Was baie lekker! Heerlike akkommodasie met alles wat nodig is!
Apr 2025
Maresa P
Saam met lewensmaat
5.0
Lieflik! Mooi, privaat, stil, rustig, vriendelik en net heerlik! Sal ten sterkste aanbeveel. Hierdie was 'n verrassing en die beste plek waar ons gebl...
Sien meer
Sep 2024
Tracy B
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflike akkommodasie. Baie netjies! Die gashere was goeie en het ons goed geakkomodeer. Die plekkie is toegerus met alles wat jy nodig het vir 'n k...
Sien meer
Jul 2024
Rinalda D
5.0
Pragtige, gerieflike en veilige plek. Baie lekker en gerieflik.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Johann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 1148 Langvlei Avenue, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Omi`s Place of Stay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Ruim slaapkamer
Vanaf
R 975
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 975
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 975
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1148 Langvlei Avenue, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd84291879bb4edbb09cfea7b88f98a2dd017065d8fd50a51a7ffc99c971b499dd87f6fbf79b323c7db840d269a9bd98c3a52?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R975 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 1148 Langvlei Avenue Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.9948091 22.611748885285
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang