Ommihoek Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 29 Daniel Street, Lichtenburg, 2740, Noordwes
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Ommihoek Gastehuis is geleë in 'n stil area in die dorp Lichtenburg in Suid-Afrika se Noordwes-provinsie. Die gastehuis is nie ver van die middestad af nie, met winkels en restaurante.
Verblyf word aangebied in 3 selfsorg-eenhede en 3 dubbelkamers, en 1 tweelingkamer. Elke selfsorg-eenheid kan 3 gaste akkommodeer met 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Elke selfsorg-eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n stort en is toegerus met WiFi, lugversorging en/of 'n waaier, tee- en koffiemaakgeriewe, en 'n TV met geselekteerde DStv-kanale. Elke selfsorg-eenheid het 'n kombuisie met 'n yskas, 'n mikrogolfoond en 'n stoof.
Die 3 dubbelkamers het 'n koningingrootte-bed, en die tweelingkamer het 2 driekwartbeddens. Al die kamers het 'n en suite-badkamer met 'n toilet en 'n stort. Die kamers het plafonwaaiers, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, en 'n TV met DStv of Open View. Die gastehuis bied braaigeriewe, veilige parkering.
Die eiendom is ideaal vir gesinne of kontrakteurs.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Hester Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 29 Daniel Street, Lichtenburg, 2740, Noordwes
- Gaste dink Ommihoek Guesthouse het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 29 Daniel Street, Lichtenburg, 2740, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang