Successfully reported
+14

On Cloud 9

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Musson Street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 935 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

On Cloud 9 is 'n kothuis in die hartjie van Eastcliff, Hermanus en is naby die middedorp, winkels, restaurante en gewilde voetpaaie langs die see af.

Hierdie kothuis bied verblyf aan tot 3 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en ’n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens en ’n en suite-badkamer met ’n ekstra groot stort.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met ’n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook ’n toonbank met stoeltjies. Die sitarea het ’n gerieflike dubbelslaapbank, 2 gerieflike stoele, ’n voetrus, sowel as ’n groot platskerm-TV met die volle DStv-pakket.

Die stoep het ’n tafel met 4 sitplekke met ’n sambreel. Daar is ’n plonspoel en 2 sonstoele. Veilige parkeerplek op die perseel word voorsien. Die kothuis het ’n privaat ingang. Daar is ’n goed beligte paadjie na die kothuis en uitstekende sekuriteit. Troeteldiere is welkom indien daar vooraf reëlings getref word en teen ’n ekstra koste.

Die kothuis is 300 m van die voetslaanroetes en die bekende Hoy's koppie af. Die koppie is sowat 30 minute weg. Gaste kan daar gaan stap en die panoramiese uitsig oor Hermanus ervaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Maureen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 8 Musson Street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink On Cloud 9 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 935
per nag, vir 3 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 935
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R 1 935
per nag, vir 3 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Musson Street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzPA9MFSz9LOco2bbkd8OVBRju1SZV56SQz4CtjfdZvuazLledH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 935 per nag, vir 3 mense 6 5 1 5 8 Musson Street Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.41453 19.243217
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang