On Hill Lodge
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 51 Kenneth Kaunda, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
            On Hill Lodge is 'n 4-ster-gasteverblyf en is in Bloemfontein geleë. Die gastehuis is ideaal geleë sowat 12,5 km vanaf Bram Fischer Internasionale Lughawe.
Verblyf by On Hill Lodge bestaan uit 11 individueel versierde kamers. Elke kamer is ingerig met 'n dubbelbed of koningingrootte, en elke kamer beskik oor 'n en suite-stort of bad. Elke kamer het ook 'n TV, lugversorging, gratis WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe.
Ontbyt is ingesluit en aandete kan teen 'n ekstra koste gereël word en word in die eetarea bedien. Die gastehuis bied ook 'n swembad, braaigeriewe, konferensiegeriewe en veilige parkeerplek van die straat af vir voertuie. 
On Hill Lodge is ook ideaal geleë sowat 1,5 km vanaf Northridge Mall, 8 km vanaf die Universiteit van die Vrystaat en 6 km vanaf die middedorp.
        
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3/5
SESI Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 51 Kenneth Kaunda, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 51 Kenneth Kaunda, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang