On Maclear
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Maclear Street, Ruyterwacht, Cape Town, 7460, Wes-Kaap
- Vanaf R397 per nag (plek vir 1)
Beskrywing
On Maclear is geleë in Ruyterwacht, Goodwood, Wes-Kaap, en is ideaal vir verhuisings, sakereisigers, of gaste wat op soek is na 'n gemaklike oornagverblyf om te ontspan en af te skakel.
Die eiendom bied twee ateljee-eenhede. Elke eenheid is gemeubileer met 'n driekwartbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet.
Die oopplan-ontwerp sluit 'n kombuisie in wat toegerus is met tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond, 'n lugbraaier, 'n elektriese braaipan, eetgerei, breekware en 'n yskassie. Wasgoedgeriewe is op aanvraag op die perseel beskikbaar.
Ander geriewe sluit 'n eetarea in, en WiFi is beskikbaar. Die eenhede is op die gasheer se eiendom geleë, elk met 'n privaat ingang. Let asseblief daarop dat toegang tot die eenhede een trap vereis.
Die ligging is sentraal en gerieflik naby GrandWest Casino, Kaapstad Internasionale Lughawe, Epping Industriële Gebied, Old Mutual Hoofkantoor, Canal Walk, N1 City, en vele meer besienswaardighede en sakekerns.
Veilige parkering word voorsien wanneer beskikbaar, bevestig asseblief met die gasheer voor bespreking.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 13 Maclear Street, Ruyterwacht, Cape Town, 7460, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Maclear Street, Ruyterwacht, Cape Town, 7460, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang