Successfully reported
+11

On-Nkwe Accommodation

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
    8 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 383 Nkwe Road, Tiegerpoort, Pretoria, 0056, Gauteng
  • Vanaf R6 000 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

On-Nkwe Accommodation is in die idilliese stad Pretoria geleë en is 'n bekoorlike selfsorghuis wat perfek is vir 'n intieme wegbreek vir die hele gesin of 'n groep vriende wat rus en ontspanning in 'n rustige omgewing soek.

Dié lieflike huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede en derde slaapkamers is elk ingerig met 2 enkelbeddens en maak gebruik van 'n gedeelde badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. 'n Gastetoilet met 'n toilet en wasbak is beskikbaar. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea beskik oor 'n sitkamer, 'n eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe en eetgerei en breekware. Die kombuis het ook 'n ontbyttoonbank met 4 stoele. Die eetarea is ingerig met 'n etenstafel wat geskik is vir 6 gaste en 'n ingeboude braai. Die sitkamer is ingerig met 2 gemaklike enkelslaapbanke, 'n koffietafel en 'n TV. Gratis Wi-Fi verseker dat dit 'n briesie is om verbind te bly. Hierdie eiendom gebruik sonkrag en ervaar nie beurtkrag nie.

Die leefarea maak oop op 'n onderdakstoep met lieflike uitsigte oor die tuin en omliggende area. Gaste kan 'n piekniek in die tuin geniet of bloot op gemaklike buitemeubels sit terwyl hulle die son geniet. Toegang tot veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Leefarea 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

2 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Bad, Toilet met bidet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Kombuisie
DStv
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Hannes Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 383 Nkwe Road, Tiegerpoort, Pretoria, 0056, Gauteng
  • Gaste dink On-Nkwe Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 6 000
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 6 000
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
    8 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 383 Nkwe Road, Tiegerpoort, Pretoria, 0056, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4219056bc10a0af7915d2a67d8d05645f44ca871e3f7f30004e636de5915f9db99ed701ed247a807a47906a93e740abec7f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000 per nag (plek vir 10) 4 5 1 5 383 Nkwe Road Tiegerpoort 0056 Gauteng 021 201 8901 11:00-16:00 10:00 -25.8697915 28.4006552
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang