On the 18th
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Pinot Noir, Silverstrand Golf Estate, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
On the 18th is geleë op die Silwerstrand Gholflandgoed in Robertson en bied 3 kamers met uitsig oor die gholfbaan.
Gaste kan die 18de Fairway Kamer, die 15de Fairway Kamer of die 10de Fairway Kamer bespreek. Elke kamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte bed omskep kan word. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad of albei. Elke kamer het ook 'n TV, en 2 van die kamers maak oop na 'n privaat patio. Daarbenewens het elke kamer sy eie klein kombuisie, wat elke eenheid 'n volledige selfsorg-opsie maak.
On the 18th kyk uit oor die fairways, wingerde en berge, en is slegs 50 m van die 18de fairway geleë. Die klubhuis is slegs 200 m weg. Robertson bied 'n verskeidenheid aktiwiteite, soos staproetes, 4x4-roetes, wynkelders en -landgoedere, die Klipdrift-distilleerdery, 'n olyfolie-proe-ervaring en nog baie meer.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Vicky Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 223
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 4 Pinot Noir, Silverstrand Golf Estate, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Gaste dink On the 18th het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Pinot Noir, Silverstrand Golf Estate, Robertson, 6705, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang