Successfully reported
+18

BondMakers@Kosmos

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 103 Bosman Beyers Street, Kosmos Village, Hartbeespoort, 0261, Noordwes
  • Vanaf R2 400 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

BondMakers @ Kosmos bied selfsorgvakansieverblyf aan die oewer van Hartbeespoortdam. Dit is 'n ideale opsie vir 'n rustige wegbreek aangesien hierdie woonstel pragtige sonsopkoms en maanopkoms-uitsigte oor die Hartebeespoortdam het. Gaste kan ook voëlkyk, natuurroetes, wonderlike visvangplekke, restaurante en ander doendinge in die omgewing geniet.

Dié woonstel bied gerieflike slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met lugversorging, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Albei slaapkamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Dié woonstel het 'n aparte badkamer om te deel, toegerus met 'n toilet en wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer het gemaklike sitplek, 'n TV en die woonstel bied WiFi.

Hierdie leefarea maak oop op die balkon met buitesitplek en braaigeriewe wat die ideale plek is vir 'n skemerkelkie in die aand terwyl jy die uitsigte bewonder. Gaste is ook welkom om hul bote teen die klub se tariewe te water te laat of 2 kajakke met die eienaars te reël.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Colleen Mary V
Saam met vriende
5.0
Very comfortable and clean with a beautiful view. Very comfortable with a wonderful hostess. All expectations were met. Perhaps conside...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Christo V
Saam met lewensmaat
5.0
Waarde vir die geld. Sal dit sterk aanbeveel. Baie lekker gebly. Mooi uitsig oor die dam. Plek is skoon en netjies. Gasvrou baie hulpvaardig.
Aug 2025
Andrich S
Saam met vriende
5.0
Elegante plekkie met 'n pragtige uitsig. Sal ons definitief weer sien! Bitter mooi area en die akkommodasie is net so mooi en gerieflik. Die eienaar i...
Sien meer
Des 2024
Marie P
Saam met vriende
5.0
Ongelooflike uitsig met skemerkelkies en vroegoggendkoffie geniet! Baie gerieflik met alles wat jy nodig het. Gesellige kuierarea en baie vriendelike ...
Sien meer
Aug 2024
Susan K
5.0
Uitstekend, pragtig. Het baie lekker gebly. Alles perfek.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Julie Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 14

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 103 Bosman Beyers Street, Kosmos Village, Hartbeespoort, 0261, Noordwes
  • Gaste dink BondMakers@Kosmos het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 103 Bosman Beyers Street, Kosmos Village, Hartbeespoort, 0261, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9c0e459ed79b69cba18d2751fcbea5e2fd180face877afcc1beb1c540ed18c8314a8dfb305928c1eefd3f00a7c00bee6c7bc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 103 Bosman Beyers Street Kosmos Village 0261 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.734017312428 27.854035086509

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang