Successfully reported

On the Beach

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 145 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Ilze V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Delia was baie vriendelik en gasvry. Het die plekkie geniet. Sal enige tyd aanbeveel en het 'n besondere see-uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Delia
On the Beach
Dit was 'n plesier om julle as gaste te ontvang. Baie dankie vir die mooi woorde.

Annetjie K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Ons het veilig en tuis gevoel. Die gasvrou was baie vriendelik en hulpvaardig. Die plek was skoon en netjies. Uitstekende ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Delia
On the Beach
Baie dankie vir die mooi woorde en dat julle ons gekies het vir 'n Weskus kuier. Kom kuier gerus weer.

Jomar O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Siels rus. Baie lekker plek om te rus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Delia
On the Beach
Baie dankie vir julle mooi woorde. Kom kuier gerus weer.

Gawie T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Fantasties. Die paar dae baie geniet. Baie rustig en privaat. Uitstekende fasiliteite. Gasvrou en haar man baie vriendelik en het seker gemaak dat alles reg is. Sal vir seker weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Delia
On the Beach
Baie dankie dat julle On the Beach gekies het vir 'n wegbraak en spesiale geleentheid. Dit was 'n plesier om julle te ontvang as gaste.

Marthsu P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Waarde vir geld, ongelooflike uitsig en baie vriendelike diens. Ons het baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Delia
On the Beach
Baie dankie vir die mooi woorde. Ek is bly om te hoor dat julle die uitsig baie geniet het.

Isla B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Asemrowend. Dit was ongelooflik! Die beste plek sal ek sĆŖ in Ysterfontein as jy wil privaatheid hĆŖ. Die ligging is ongelooflik mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Delia
On the Beach
Baie dankie vir die mooi woorde. Ek is bly om te hoor dat julle jul verblyf hier geniet het.

Linda K
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

Ek beveel die plekkie aan, romanties en uitsig ongelooflik. Net 1 nag is nie genoeg nie. Kamer was wonderlik en gasvrou baie gaaf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Delia
On the Beach
Dit was lekker om julle te ontmoet. Kom kuier gerus weer.

Kotie M
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Mrt 2025

Nie lekker nie. Nee, het nie. Gasvrou was oordrewe behep met parkering, watter paadjie om te volg na die see, maak deure toe as jy braai. Onthou, uitklok is 10:00.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Delia
On the Beach
Sjoe! In 10 jaar van my gastehuis het ek nog nooit so n resensie gekry nie. Enige plek het reels sodat die gastehuis vlot kan verloop. Elke eenheid het n aparte roete na die dekstoele toe en as jy verby die ander eenheid sou loop, skend jy hulle privaatheid. Wat die parkering betref. As jy verkeerd parkeer, kan die ander eenheid se motor nie parkeer nie. As gaste die braai te na aan die skuifdeur trek, moet ek die olgende dag die hele eenheid stoom om die rookreuk uit te kry. Ek vind dit interessant dat jy die resensie na aflooptyd plaas. Ek het doelbewus nie n resensie geplaas nie, want jy het die plek so vuil gelos dat ek jou nie te na wou kom nie. Ek het wel foto's geneem as bewys en ek kan dit vir jou stuur as jy my nie glo nie. 99% van my gaste los my gaste eenhede in n netjiese toestand. Dit is jammer jy het nie jou verblyf hier geniet nie, maar daar is gelukkig baie ander akkommodasie beskikbaar in ons dorpie.

Melanie E
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Heerlik en vriendelik. Absolutely stunning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Delia
On the Beach
Baie dankie vir die positiewe terugvoer.

Phuti S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Amazing. Absolutely loved our stay. The room has breathtaking views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Delia
On the Beach
Thank you for taking the time to review us. It was a pleasure to host you.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Delia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 145

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R1 550
R 1 550 R 1 395
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 550
R 1 550 R 1 395
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 550
R 1 550 R 1 395
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 64 Lutie Katz Road, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMPynOnSt7pCiVX6bELsowD4iZVQ9KiyMnP49qKDVCO1gQPwJNs?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 550 nouVanaf R1 395 per nag (plek vir 2) 145 5 1 5 64 Lutie Katz Road Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.3553116 18.1543842
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang