Successfully reported
+89

On the Beach

Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 6 Jan 2025 tot 11 Des 2025.

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 64 Lutie Katz Road, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 550 R1 395 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

On the Beach bied verblyf op Yzerfontein se strandfront waar gaste 'n privaat paadjie tot by die strand het. Verblyf is beskikbaar in 2 selfsorgwoonstelle op die grondverdieping.

Die Seabreeze-woonstel het slaapplek vir 3 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die kombuisie is ten volle toegerus en daar is 'n enkelbed in die sitarea en 'n TV met die volle DStv-pakket. Die leefarea bied toegang tot 'n onderdakstoep met braaigeriewe en 'n pragtige see-uitsig.

Die Marilyn-woonstel het slaapplek vir 2 gaste. Dit is 'n oopplan-woonstel met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie is vir selfsorg toegerus en die eenheid het 'n TV met volledige DStv. Die eenheid bied toegang tot 'n onderdakstoep en braaigeriewe is beskikbaar. WiFi en veilige parkeerplek agter 'n hek is beskikbaar.

Yzerfontein het verskeie restaurante, koffiewinkels en aktiwiteite soos hengel, branderplankry, waterski, bootvaarte, sandplankry en staproetes. Gaste kan die Dasseneiland-vuurtoring, die !Khwa ttu San Erfenissentrum of die natuurreservate in die omtrek besoek. DiƩ reservate is oortrek van veldblomme in blommetyd.

DĆ­t is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
Vervoerdienste

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 146 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Werner V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie geniet, beslis die moeite werd. Was net daar vir een aand, maar baie geniet. Ligging is puik, woonstel was baie netjies en gerieflik, sal beslis ...
Sien meer
Okt 2025
Ilze V
Saam met lewensmaat
5.0
Delia was baie vriendelik en gasvry. Het die plekkie geniet. Sal enige tyd aanbeveel en het 'n besondere see-uitsig.
Okt 2025
Annetjie K
Gesin met klein kinders
5.0
Ons het veilig en tuis gevoel. Die gasvrou was baie vriendelik en hulpvaardig. Die plek was skoon en netjies. Uitstekende ligging.
Aug 2025
Jomar O
Saam met lewensmaat
5.0
Siels rus. Baie lekker plek om te rus.
Jun 2025
Gawie T
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Die paar dae baie geniet. Baie rustig en privaat. Uitstekende fasiliteite. Gasvrou en haar man baie vriendelik en het seker gemaak dat all...
Sien meer
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Delia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 146

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 64 Lutie Katz Road, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink On the Beach het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 550
R 1 550 R 1 395
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 550
R 1 550 R 1 395
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 550
R 1 550 R 1 395
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 64 Lutie Katz Road, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMPynOnSt7pCiVX6bELsowD4iZVQ9KiyMnP49qKDVCO1gQPwJNs?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 550 nouVanaf R1 395 per nag (plek vir 2) 146 5 1 5 64 Lutie Katz Road Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.3553116 18.1543842
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang