Successfully reported

On The Beach at Strand

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Sandri P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Lekker gerus met mooiste view. Alles was wonderlik. Mooiste view, skoon en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reinhardt
On The Beach at Strand
Baie dankie, Sandr. Ek is bly dat julle lekker gebly het.

Suzette S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Baie lekker gebly. Parkering was effe 'n uitdaging met 'n groot voertuig. Lekker gebly in hierdie pragtige eenheid met hope pakplek. Goed toegerus met al die nodige. Pragtige uitsig (was besig met die bou van 'n promenade oorkant die pad, maar steeds asemrowende sonsondergang). Alhoewel parkering bietjie van 'n uitdaging was, kon ons regkom met 'n dubbelkajuitbakkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reinhardt
On The Beach at Strand
Baie dankie Suzette vir jou positiewe terugvoering.

Andre D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Lekker gebly. Veilig, goed versorg en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Selma E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Uitstekende waarde vir geld. Plek was ongelooflik netjies met als wat jy verwag van 'n "huis weg van die huis".

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reinhardt
On The Beach at Strand
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Groete Heletta

Doreen P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Excellent! Beautiful place, has everything you need and more. When we visit again, we will use On the Beach again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reinhardt
On The Beach at Strand
Thank you for your positive review. Regards, Heletta

Martjie M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2025

N wonderlike fees! Uitstekende & goed toegeruste verblyf. Hele plek getuig van eienaar se omgee vir sy gaste!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reinhardt
On The Beach at Strand
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Waardeer dit baie. Groete, Heletta

Elsabe R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Fantasties. Ons het baie lekker gebly. Trevor het ons sommer baie welkom laat voel, selfs gehelp met ons bagasie. Die woonstel was baie netjies en ruim. Mooi see-uitsig gehad. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reinhardt
On The Beach at Strand
Baie dankie vir jou positiewe resensie. Groete Heletta

Lusanda D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2025

Felt like home. Our stay was absolutely wonderful, the place was clean, safe and beautiful. It had everything we needed. Definitely an option when I visit that side again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reinhardt
On The Beach at Strand
Thank you for your positive review. Regards, Heletta

Sonnet V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Pragtige uitsig oor die see. Ons het heerlik gebly. Die woonstel is pragtig met 'n baie mooi uitsig oor die see. Alles wat jy nodig het, was daar en goeie kwaliteit beddegoed. Baie vriendelike diens van die gasvrou. Sal beslis weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Fantasties. Dit is pragtig en alles wat jy benodig, is daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reinhardt
On The Beach at Strand
Baie dankie vir die positiewe resensie. Heletta

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Reinhardt Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 800
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 47 Beach Road, Welgelegen Apartments 401, Van Ryneveld, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbae9ce48ebd9b9f8baeffc70d35406c405da74d24509f51ed7240d9eaf8f7e6c6281de4ae1f50ad8ba59d6a899a5d54bdd11?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense 35 5 1 5 47 Beach Road Welgelegen Apartments 401 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.121068159352 18.830999006749

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang