Successfully reported
+15

On The Beach No.4

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandpiper Street, 4 On The Beach Complex, Swakopmund, Erongo
  • Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

On the Beach No. 4 is 'n lieflike, lugtige vakansiewoonstel reg op die strand in Swakopmund en bied gerieflike selfsorgverblyf en asemrowende uitsigte oor die strand. Dit is ideaal vir 'n klein gesin of 'n groep vriende wat op soek is na verblyf aan die strand.

Die huis bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers wat gemaklik tot 4 gaste op 'n slag kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n bad, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eetarea maak oop op die leefarea, wat 'n TV met Netflix, DStv en Showmax, gemaklike sitplek en 'n glasskuifdeur na die patio met direkte toegang tot die strand het.

Gaste kan gratis WiFi, veilige parkeerplek, 'n braai-area en 'n gemeenskaplike binnenshuise swembad geniet. Die eiendom is binne maklike bereik van winkels, restaurante en die middedorp, waar gaste alles kan geniet wat Swakopmund bied.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Melanie S
Gesin met klein kinders
5.0
Uitstekend. Het baie lekker gebly en mens kan nie nader aan die see as on the beach no 4 nie.
Feb 2025
Xavier P
Gesin met tieners
5.0
Siel en liggaam het uitgerus. Was heerlik en naaste aan die see in Swakopmund.
Des 2024
Stefan H
Saam met lewensmaat
5.0
It was very convenient. It was tidy, clean with a very convenient location.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Marina T
Saam met lewensmaat
5.0
Baie netjiese akkommodasie met 'n pragtige uitsig! Ons het net oornag en dit baie geniet!
Nov 2024
Cecilia R
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful clean comfortable stunning. Stunning view. Very clean and comfortable. Beds and bedding are of great quality. We had a lovely...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Mari-Leen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Sandpiper Street, 4 On The Beach Complex, Swakopmund, Erongo
  • Gaste dink On The Beach No.4 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 000
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 000
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandpiper Street, 4 On The Beach Complex, Swakopmund, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA24d11d8ade4b366894a08f7a1c491f3b3cbded0f0e15916f55ba99c725dc6c62048544ba1b5d8189b56610e323b1d50ec7db?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense 15 5 1 5 Sandpiper Street 4 On The Beach Complex Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.636778034919 14.52502530423

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang