Successfully reported

On the Beach

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Miems C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Ons het heerlik gebly en gaan beslis. Chalet is goed toegerus, ons het die stoep geniet. Die eienaar is baie behulpsaam. Die enkelbeddens kort dalk nuwe matrasse en die toilette kort dalk nuwe washers, water hou aan loop. Hoofslaapkamer se bed slaap heerlik. Die ekstra yskas is 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michelle
On the Beach
Baie dankie vir die uitstekende 5-ster resensie! Ons is verheug om te hoor dat julle so heerlik gebly het en van plan is om weer te kom kuier. Dit is wonderlik om te weet dat julle die goed toegeruste chalet en veral die stoep geniet het, asook dat julle die hoofslaapkamer se bed as heerlik ervaar het. Ons is ook bly dat die ekstra yskas vir julle van waarde was. Dit is ons doel om 'n gerieflike en aangename verblyf te verseker. Ons waardeer ook opreg die konstruktiewe terugvoer. Ons neem kennis van die punt oor die enkelbeddens se matrasse en die kwessie met die toilette se watertoevoer. Ons sal dadelik aandag gee daaraan—die matrasse sal ondersoek word vir vervanging, en ons sal 'n loodgieter kry om die toilette te herstel sodat daardie water nie meer loop nie. Dankie dat julle dit onder ons aandag gebring het. Ons sien ongelooflik daarna uit om julle beslis weer by ons te verwelkom! Vriendelike groete, Michelle

Dirk V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Perfect for four men going away on a weekend men's get-away. Absolutely ideal for walking to the beach, playing golf, deep sea fishing, swimming or just lazing around. Very comfortable with all the necessary amenities. On the beach deals with the heat nicely in terms of air conditioning. Very clean and neat. Exactly what you want to come home to after a hot day on the beach or in the sea.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dwayne H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

Rustig, stil. Baie rustig en lekker plek vir 'n vakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Klaas P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2025

Baie netjiese plek reg op die strand. Baie lekker gebly! Heerlik gebly en weggekome van die Gauteng winterweer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Premi S
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2025

Can't wait to go again. It was very relaxing; being 4 women, we felt very safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

George S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2025

Sal beslis aanbeveel, rustig en by die strand. Baie lekker gebly, goed toegerus, ons kon verskeie kanale TV kyk, baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Kirsten H
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Jan 2024

Relaxing beach holiday. Very well priced, with a lovely location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Dylan V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Kan nie wag om weer te gaan nie. Ons het die ongelooflik baie geniet, alles in die eenheid is klaar beskikbaar wat 'n mens kan nodig kry. Die aircons is uitstekend, die hele plekkie is net fantasties en gemaklik. Ons weer was net nie so lekker gewees nie, maar het glad nie omgegee om in die huis te wees nie, want dit was baie lekker. Amper elke dag wild gehad wat kom kuier soos die apies, dassies, mongoose en 'n duikertjie, en dit was so lekker om na hulle te kon sit en kyk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

De Wet B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Puik plek, jy sal nie 'n fout maak nie. Baie goeie akkomodasie wat ek beslis sal aanbeveel. Skoon en netjies. Goed ingerig: 3 aircons, gasstoof, mikrogolf, yskas, air fryer, toaster, 1 queen bed, 2 enkel beddens, braaier, TV met TV boks, internet, UPS vir TV in load shedding. Moet so paar eenhede ver loop om by paadjie uit te kom wat na strand toe gaan. Garage met elektriese deur asook alarm vir huis. Goeie sekuriteit. Alles wat nodig is vir 'n puik vakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenine D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Wegbreekweek. Die plekkie was ongelooflik lekker en die ligging was ongelooflik, alles wat benodig is, was in 'n 5 km radius. Die strand was by die deur uit. Die plekkie self het absoluut alles wat 'n mens nodig het om 'n huis te maak weg van die huis af. Baie dankie aan Michelle ook wat die beskikbaar was as nodig. Sal definitief weer gebruik maak van On the Beach.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michelle
On the Beach
Hi Jenine, thank you for taking the time to give us a review and for your kind words. We are very pleased that you enjoyed your stay. Kind regards. Michelle

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31 Mtunzi Park, 26 Bermuda Way, Scottburgh South, 4180, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5809f5d02e30a7dba69fee65b17b6e46cb6d5dc2e697b693d0d9952f79799d96f5c376663da1813aaa20de9369af30552de0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4) 23 5 1 5 31 Mtunzi Park 26 Bermuda Way 4180 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.300614650245 30.748418194739

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang