Successfully reported
+66

On the GBay Villa

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 59 Boundary Road, Mountainside, Gordons Bay, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 399 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

On the GBay Villa is op die berg in Gordonsbaai geleë en bied gehalteverblyf vir sakereisigers en vakansiegangers. Dit is binne maklike bereik van swemstrande, restaurante, winkels, doendinge en besienswaardighede geleë.

Die verblyf beskik oor 4 eenhede om van te kies. Van die 4 eenhede loop 3 van hierdie eenhede uit na 'n stoep met toegang tot die gemeenskaplike swembad. Die eenhede beskik ook oor 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe.

Die Luxury POD het sy eie privaat swembad en stoepmeubels waar gaste skemerkelkies of koffie met pragtige uitsigte oor Valsbaai kan geniet.

Al die eenhede het 'n TV met 'n volledige DStv-pakket en 'n werkstasie en toegang tot komplimentêre WiFi.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en stoepmeubels waar gaste soggens skemerkelkies of koffie kan geniet met pragtige uitsigte oor Valsbaai.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Dillon W
Saam met lewensmaat
5.0
"Great" Bay Villa. What you see in the photos is exactly what you get. The views are amazing. Definitely a place to be in the summer. O...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Michelle V
Saam met vriende
5.0
Superb tranquility, peaceful, awesome, safe, secure. Superb tranquility, peaceful, awesome view. Safe and secure.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Colin S
Saam met lewensmaat
5.0
Gemaklik, ruim en mooi uitsigte. Baie maklike inboek- en uitboekprosedure. Huis is skoon en kamer is ruim. Die uitsigte is baie mooi. Kussings is baie...
Sien meer
Apr 2025
Jade P
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing, peaceful. My husband and I did an overnight stay. The room was modern, very neat and clean. The host was very accommodating a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Monique B
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlik, "peaceful.". Dit was baie lekker gewees. Die uitsig is beautiful en alles was netjies en skoon. Baie dankie!
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

On GBay Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 59 Boundary Road, Mountainside, Gordons Bay, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink On the GBay Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 399
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 399
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 399
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 59 Boundary Road, Mountainside, Gordons Bay, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA49acc5e6bf61c641f3fed1f3f7099545b1c4aaa53f539b30f9c319fcebb1751a9b0fbaf53c7ff0ab7853b0504f697e6e4821?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 399 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 59 Boundary Road Mountainside 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.158378488046 18.881687570431

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang