Successfully reported
+18

On The Rocks

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Flamingo Park, Main Road Mid Town, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

On The Rocks is 'n woonstel in Langebaan, 'n dorp in die Wes-Kaap, aan die oostelike oewer van die Langebaan-strandmeer. Dit is die ideale plek vir gaste wat 'n ontspannende wegbreek soek.

Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer, met slaapplek vir 4 gaste. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed. Daarbenewens is daar 'n enkelslaapbank beskikbaar. Die badkamer is toegerus met 'n stort.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitkamer met 'n slim-TV en gemaklike rusbanke. Die kombuis het 'n ontbyttoonbank en is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en mikrogolfoond, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n wasmasjien vir ekstra gerief.

Gaste kan ontspan en 'n al fresco-maaltyd op die balkon geniet, en sal toegang hê tot braaigeriewe, die gemeenskaplike swembad, gratis WiFi en veilige parkering. Die eiendom is 300 meter van die hoofstrand geleë en is naby plaaslike restaurante, kroeë, winkels en 'n apteek.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • 24 Flamingo Park, Main Road Mid Town, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Flamingo Park, Main Road Mid Town, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe7f9a4424e5fdd3485f32906591a119c55f81b02529339b37c231e3b8bca309cbbddcc1adeb820b1c6d7436bdc134b293e81?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 24 Flamingo Park Main Road Mid Town 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.091909987934 18.032753713895
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang