Successfully reported
+60

On The Rocks

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 401 Snoek Street, Oyster Bay, 6300, Oos-Kaap
  • Vanaf R3 600 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

On The Rocks is 'n bekoorlike selfsorgvakansiehuis in Oesterbaai in die Oos-Kaap. Dit is perfek vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na gerieflike verblyf met lieflike see-uitsigte weg van die stad se geraas af.

Dié huis het 5 slaapkamers, elkeen met sy eie en suite-badkamer. Die kamers is volledig gemeubileer. Die eerste 3 slaapkamers het dubbelbeddens en die ander 2 kamers het elk 2 enkelbeddens. Die kombuis is ten volle toegerus en het 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, 'n oond met 'n stoof, genoeg ingeboude kaste vir eetgerei en breekware, en ander toebehore.

Die oopplan-sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Daar is 'n groot tafel, stoele en 'n ingeboude braai in die eetkamer. Gaste kan die see-uitsig vanuit elke kamer in die huis geniet en die sitkamer het 'n skuifdeur wat na die groot onderdakstoep lei.

Parkeerplek vir 2 motors is beskikbaar en On The Rocks is binne stapafstand van die rotspoele en net 7 km van die ongerepte strande af waar fynbos, verskeie voëlspesies en elke nou en dan 'n bokkie jou mag verras.

Die perseel is omring deur melkplase en is net 25 km van Humansdorp en 23 km op 'n gruispad van St. Francisbaai af.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 5 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 28

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 401 Snoek Street, Oyster Bay, 6300, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 600
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 600
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 3 600
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 401 Snoek Street, Oyster Bay, 6300, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZhODgyOTcyLTE4MzQtNGZmMy1hNGY3LTdjYzQzN2Q3YzRhZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag (plek vir 8) 401 Snoek Street Oyster Bay 6300 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.174768 24.661489

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang