On-the-summit Annex
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 34 Summit Road, Beacon Bay, East London, 5241, Oos-Kaap
- Vanaf R880 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
On-the-summit Annex is in Beacon Bay, Oos-Londen, geleë. Die gastehuis is ideaal vir 'n vakansie- of sakereisiger en is die ideale basis vanwaar besienswaardighede in die area verken kan word.
Verblyf word in 5 individueel versierde kamers gebied. Elke kamer het WiFi, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n strykyster, strykplank en 'n haardroër. Komplimentêre gebottelde water sal saans in die kamer geplaas word, en sjerrie word met aankoms aan gaste bedien.
Gaste kan van die swembad op die perseel gebruik maak of 'n braai by die vermaakarea met buitemeubels geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
ANSA Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 13
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 34 Summit Road, Beacon Bay, East London, 5241, Oos-Kaap
- Gaste dink On-the-summit Annex het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 34 Summit Road, Beacon Bay, East London, 5241, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang