Successfully reported
+35

On-the-summit Lodge & Conference Venue

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 30 Summit Road, Beacon Bay, East London, 5241, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

On-the-summit Lodge & Conference Venue bied B&B-verblyf en is in Beacon Bay, Oos-Londen, geleë. Die gastehuis is ideaal vir 'n vakansie- of sakereisiger en is die ideale basis vanwaar die area se besienswaardighede verken kan word.

Verblyf by On-the-summit Lodge beskik oor 7 individueel versierde kamers. Hierdie kamers is ingerig met óf 'n dubbelbed, 'n koningingrootte-bed óf 'n koninggrootte-bed, en elke kamer beskik oor 'n en suite-stort of -bad. Daarbenewens het elke kamer WiFi-internettoegang, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n strykyster, strykplank, 'n haardroër en 'n yskassie.

'n Paar van die kamers het lugversorging. Komplimentêre gebottelde water sal saans in die kamers geplaas word, en sjerrie word met aankoms aan gaste bedien. Ontbyt word in die eetarea bedien. Aandete kan vooraf gereël word teen 'n koste. Die lodge spog ook met 'n swembad, braaigeriewe, 'n gastesitkamer en goed toegeruste konferensiegeriewe te huur.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

ANSA Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 13

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 30 Summit Road, Beacon Bay, East London, 5241, Oos-Kaap
  • Gaste dink On-the-summit Lodge & Conference Venue het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 30 Summit Road, Beacon Bay, East London, 5241, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA16cBTWpkQX2NL6lh7TwCzJUk0zp5X3OMSlaNkKwgbLLIBszT0l?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 30 Summit Road Beacon Bay 5241 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -32.968875 27.929428
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang