Ondjoyeto
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10th Drive Avenue, Lakefield, Benoni, 1501 , Gauteng
- Vanaf R1 241 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Ondjoyeto-gastehuis is in die pragtige dorp Benoni geleë. Die eiendom bied 'n mengsel van gemak en gerief vir 'n gesins- of vriendevakansie.
Die gastehuis bestaan uit verskeie eenhede met verskillende kapasiteite. Dit sluit in 2 enkelkamers, 2 dubbelkamers, 1 tweelingkamer, 1 enkelkamer met 'n koningingrootte bed en 'n enkelkamer met twee enkelbeddens. Al die kamers bied privaat badkamers met 'n stort, toilet en wasbak. Vars linne en badhanddoeke word voorsien. Elke kamer het 'n eetkamertafel en eetarea, en sommige van die eenhede het 'n volledig toegeruste kombuis.
Die gastehuis is naby die Korsman-voëlreservaat, die Benoni-museum, die Benoni Lake-gholfklub, die Lakeside Mall en Northmead-plein met plaaslike winkels en restaurante.
Ligging
- 10th Drive Avenue, Lakefield, Benoni, 1501 , Gauteng
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10th Drive Avenue, Lakefield, Benoni, 1501 , Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang