One Bedroom @ Cape Town Beachfront Apartments
Beskrywing
Dié woonstelle is óf op die grondverdieping, eerste óf tweede verdieping. Dit beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel en 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n slim-TV met Netflix.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
'n Breekskade- en sleuteldeposito is betaalbaar met aankoms. Na 'n inspeksie van die woonstel sal die deposito binne 7 werksdae vanaf die vertrekdatum terugbetaal word. Parkering is beskikbaar teen R50 per parkeerplek per nag. WiFi is beskikbaar teen 'n bykomende koste van R75, 'n eenmalige betaling vir onbeperkte gebruik en toestelle. Alles moet betaal word met aankoms of voor aankoms in geval van laat aankoms.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 3 Four Jays Road, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang