Successfully reported

Auasblick One Bedroom

Gastehuis

Resensies

2.1/ 5

Gebaseer op 3 resensies


Netheid
2.3
Ligging
2.7
Waarde vir geld
2.3
Diens
1.0
Veiligheid
2.3
Chadwick S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.0
Okt 2025

Not again, not again. Unpleasant, unfriendly, not worthy to stay at a backpackers place. Luxurious from outside, but inside very cold. Nobody's talking to you, nobody's assisting you. You just want to get out the moment you enter the place. The bed that we slept on is finished; both of us rolled to the middle. There were no bedlamps.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Coenraad S
1 nag Besigheidsreis
3.4
Nov 2024

Swak diens. Geen persoon beskikbaar by ontvangs - kamer het nie een spieël in nie!

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Andre L
1 nag
2.0
Nov 2024

Soek liewer 'n oornagplek wat deur eienaars self bestuur word. Lyk mooi op foto's, maar geen bestuur nie. 5 uur verdwyn al die personeel. Ek moes self vir gaste wat daarna buite die hek sit en wag gaan oopmaak. Net 'n halwe deurskynende gordyn wat hang voor lang glas skuifdeur en dus geen privaatheid nie. Bedlampies se drade hang net los met geen 2-punt koppelaars nie, 'n halwe toiletrol, geen vuilgoedmandjie in kamer nie, geen prop vir wasbak nie, hele gebou se lugverkoeling werk nie want dit trip die heeltyd. Vuil gemeenskaplike kombuis met amper geen breekware in nie. Basies 'n luuks vertoonde backpackers, maar sonder enige effektiewe bestuur. Ek sal nie weer daar oorbly nie.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.3/5

Julius Geverifieer

Eiendomme 15

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 44 Engelberg Street, Auasblick, Windhoek, Khomas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf56796c7c74d9f2cf776663de22cdbe585b5727bd615b23f1bbb425479824c3a96199f071525ce8433cd86aa506e241397cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 3 5 1 3 44 Engelberg Street Auasblick Khomas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.5926922 17.104687
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang