One on Hely
- Kapasiteit: 20 persone
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Hely Hutchinson Road, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal
- Vanaf R3 100 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
One on Hely is 'n lieflike B&B in die kusdorpie Mtunzini. Hierdie pragtige bewarea spog met strate vol inheemse bome, 'n oorvloed van verskeie voëllewe, pragtige strande, tesame met 'n sub-tropiese klimaat, wat dit die ideale vakansiebestemming regdeur die jaar maak.
Verblyf word gebied in 'n keuse van 9 slaapkamers, elk met 'n privaat ingang en toegang tot 'n balkon wat gedeeltelike uitsigte oor die see en die inheemse woud bied. Al die kamers is ingerig met koninggrootte-beddens en het en suite-badkamers. Die kamers beskik oor lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n kluis en lessenaar,
Ontbyt word bedien in die kontemporêre eetkamer of op die swembaddek. Gaste kan in die gemeenskaplike swembad afkoel en geriewe soos gratis WiFi en veilige parkeerplek geniet.
Besoekers aan die Mtunzini kan swem, visvang, diepsee-hengel, bergfietsry, voetslaan, kanovaart, kajak, voëlkyk, en eet by restaurante geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 1 Hely Hutchinson Road, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 20 persone
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Hely Hutchinson Road, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang