One on Hely
- Kapasiteit: 20 persone
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Hely Hutchinson Road, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal
- Vanaf R3 100 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
One on Hely is 'n lieflike B&B in die kusdorp, Mtunzini. Hierdie pragtige bewarea spog met strate vol inheemse bome, 'n oormaat voëllewe, asemrowende strande en 'n subtropiese klimaat wat dit die ideale vakansiebestemming regdeur die jaar maak.
Verblyf is beskikbaar in 9 slaapkamers, elk met 'n privaat ingang en toegang tot 'n balkon met 'n gedeeltelike uitsig oor die see en die inheemse woud. Daar is 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer in elke kamer, asook lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n kluis en 'n lessenaar.
Ontbyt word in die moderne eetkamer of op die swembaddek bedien en gaste kan by die gemeenskaplike swembad afkoel. Daar is ook gratis WiFi en veilige parkeerplek.
Besoekers aan Mtunzini kan in die omtrek swem, hengel, diepseehengel, bergfietsry, voetslaan, kano- en kajakvaar, voëlkyk en uiteet.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 1 Hely Hutchinson Road, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 20 persone
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Hely Hutchinson Road, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang